Waarom het my betaling misluk?

Elizabeth
Elizabeth
  • Updated

‘n Mislukte betaling kan veroorsaak word deur verskeie rededs. Maak altyd seker van die volgende wanneer jy koop deur ons webwerf:

  • Daar is genoeg fondse in die rekening gessosieer met die kaart waarmee jy die intekening wil koop; 
  • Die kaart se besonderhede wat jy ingevul het stem ooreen met die kaart;
  • Jou kaart het nie verval nie;
  • Die kaart het nie die limiet vir aanlyn aankope bereik nie; 
  • Die kaart laat aanlyn transaksies toe en het nie die maksimum transaksies in ‘n sekere periode bereik nie.

As daar een van die bogenoemde redes is – probeer dit te herstel en herhaal die betaling.

Indien jou bank die transaksie afgekeur het sonder enige addisionele inligting - kontak asseblief jou bank se hulplyn om die rede te bevestig.

Ons stel altyd voor om die geassosieerde finansiële instelling (krediet-/debietkaart veskaffer, PayPal, Google Play, Apple) te kontak om te bevestig of daar enige ander probleme is wat die fout veroorsaak. Die finansiële instelling sal kan kyk na die transaksie-log en help om die fout op te los.

Alternatief, probeer die volgended aksies: 

  • gebruik ‘n ander betaalmetode as die as die vorige een;
  • probeer om ‘n ander kaart te gebruik
  • probeer weer die selfde kaart, maar op ‘n later studium. 

Indien jy enige ander vrae of kommernisse het oor betaling, kontak asseblief ons Ondedrsteuning Span. 

Related to

Deel hierdie artikel

Was this article helpful?

44 out of 102 found this helpful

Have more questions? Submit a request

Comments

0 comments

Please sign in to leave a comment.